Modulekode | JOT 240 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module ontwikkel begrip van die verband tussen tegnologie, wetenskap, samelewing en omgewing. Dit lei studente om die unieke aard van die ontwerpproses te verstaan. Twee kennisvelde, naamlik strukture en beheerstelsels, word aangespreek. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | WTW 133, WTW 143, CMY 133, CMY 143, PHY 133 en PHY 143 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App